November 12, 2018
November 13, 2018

“Wil net vandag n GROOOOOT DANKIE se vir Fanie en Terence, julle stap regtig altyd die xtra myl om seker te maak ons lorries is mooi en soos ons hulle graag wil he, dis n moeilike bedryf en tyd is mos maar altyd n issue maar julle is altyd bereid om n plan te maak, en weereens dankie vir Saterdag, was so trots op my trok en julle het n baie groot aandeel daarin gehad!!! Thx ouens, ek waardeer.”